Mediavrystelling: Kwêla, Woensdag 13 Julie 2011, kykNET 19:30, Program 574

Andrew Kiewiets (91) van Delft het onlangs ‘n sertifikaat in rekenaargeletterheid ontvang en hy het sommer groot planne. Dié man wie se hande vir niks verkeerd staan nie, wil nou sy portretraam-onderneming op die internet bemark. Andrew erken dit was nogal ‘n gesukkel om die rekenaarmuis te bemeester. Volgende wil hy Xhosa leer en reken as ‘n mens ophou leer, kan jy net sowel doodgaan. Lise het by die le...
Continue reading ...